SkatkisSkatkis
Skatkis

45 – Windhoek, Namibia

SkatkisSkatkis
2

Skatkis

45 – Windhoek, Namibia

Opsoek na lewensmaat uit God se hand

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 15 July 2024

Modified: 04 July 2024

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is liefdevolle vriendelike positiewe vrou, ma van 3 kinders, geskei en baie kreatief. Ek is baie lief daarvoor om te kook te dans en te bak en brou as die lus by beet pak. Ek is nog van die ou soort wat glo in romanse en dat daar wel iemand daar buite is wat my deksel is wat saam met my kan pret hê en ons eie roman skryf soos hulle sal sê. Ek het n baie skerp sin vir humor en n hart van goud. Ek glo doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê, en alles in God se tyd. Ek wil nog graag reis en die wereld sien as ek die regte maat vind en ons dit finansieel kan bekostig.

About Her Ideal Match

Ek sal baie graag iemand wil ontmoet in my ouderdoms groep wat nog lus vir die lewe het en n positiewe mens is, n middel geboude lang man omtrent my lengte wat nie sukkel sukkel deur die lewe gaan, wat hou van om die kospotte kuier en sosiaal kan verkeer. Iemand wat lief is vir dans en die vermoë het om te kan reis.

What Her Friends Say

Skatkis hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
Namibia
Location:
Windhoek, Namibia
Gender:
Female
Age:
45
Star Sign:
Gemini
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Very Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Namibia
Location:
Anywhere in France
Gender:
Male
Age Range:
40 - 64
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Skatkis has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.