Stellapop

51 – Windhoek, Namibia

2

Stellapop

51 – Windhoek, Namibia

Ek is mal oor die natuur. Hou van aanraking. Kan verskil,maar nie baklei nie.Glo alles saam doen.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Wednesday

Modified: 06 August 2024

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Is gemaklik binne perke. Hou nie van ander ongemaklik of seer maak nie. Hou van plantjie plant en in die natuur wees. Hou van alles saam doen en saam na plekke toe gaan. Hou van hande vas hou en mekaar beskerm , voor opkom. Hou van mooi aantrek, mooi lyk en lekker ruik. Hou nie daarvan om heeldag op my selfoon te sit nie . Is baie lief vir my middag slapie oor naweke of vakansie dae, tensy iets baie belangriks voorval. Ek glo aan kerk toe gaan en dat al my hulp en goedheid wat ek ontvang van die Here af kom. Ek hou ook van die see en van kamp. Ek glo nie aan alleen saam met ander uitgaan wanneer jy en 'n ander persoon meer as vriende is nie.

About Her Ideal Match

Hy moet goed versorg wees en 'n vrou ten alle tye beskerm en respek voor he. Gemaklik met homself wees en ook hou van die buitelewe en nie net altyd aan sy selfoon vasgeplak wees nie of voor die televisie le nie. Nie skaam wees om 'n vrou se hand vas te hou of 'n drukkie te gee nie. Sal graag wil he hy moet ook in die Here glo en nie 'n probleem he om saam met my kerk toe te gaan nie. Hy moet ook van kamp hou en van die see. Nie alleen wil uitgaan saam met vriende wanneer hy in 'n verhouding is nie. Ook glo in alles saam doen.

What Her Friends Say

Stellapop hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Windhoek, Namibia
Gender:
Female
Age:
51
Star Sign:
Pisces
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Average
Hair Colour:
Changes Often
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Struggling

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Namibia
Location:
Anywhere in Namibia
Gender:
Male
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
A few extra pounds; Large; Stocky
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; German; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Finance; Medical / Dental; Sales and Marketing; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Stellapop has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.