In His Own Words
About Him
Ek is n wewenaar en enkelouer van n pragtige dogter.
Ek is sondaar gered deur genade. Ek probeer my bes om volgens die Woord en die Here se wil vir my lewe te wandel. Ek val maar baie kort, maar elke keer leer ek meer en meer van die Here se liefde en genade.
My uitkyk op die lewe is dat almal tweede kanse verdien.
Ek dra my hart op my mou en gee baie gou om vir mense wat deur mieilike tye gaan.
Wat ek ookal gee, gee ek met oorgawe sonder om terug te hou.
Ek het n goeie sin vir humor en hou van om met woorde te speel (puns). Ek lag partyeer so dat ek nie kan asemkry nie. Ek glimlag baie, selfs wanneer ek nie te great voel nie.
Ek is teruggetrokke, maar as ouer moes ek leer om uit my comfort zone te kom. Ek is nie mal oor groot groepe mense nie en groot partytjie is nie hoog op die lys nie.
Karaktereienskappe wat ek nastreef en van hoë wasrde ag , is eerlikheid, opregtheid, nederigheid, sagmoedighei, vriendelikheid en integriteit.
Ek hou van braai en eksperimenteer in die kombuis - jaag maar lekker nonsens aan.
Ons het 2 swart katte en het n liefde vir diere. As tydverdryf hengel, kamp (nie so greeld soos ek wil nie), lees en movie ek en kyk die odd reeks. Ek moet meer oefen en probeer tyd maak in my besige skedule.
My musieksmaak is uiteenlopend, van gospel tot rock, maar nie mal oor swaar klassieke musiek en opera nie.
Dis ek in n nutshell.
About His Ideal Match
Soos genoem is eerlikheid, opregtheid, nederigheid, sagmoedigheid, vriendelikheid en inyegriteit baie belangrik.
Iemand wat passievol oor die Here is en Hom so saam met my sal dien.
Die ideale persoon moet my beste vriendin wees.
Sy moet van die buitelewe hou en nie my verkwalik as ek gaan hengel nie.
Kosmaak is n bysaak - dit kan ons saam doen en uitfigure soos dit gaan.
Sy moet haarself wees en nie bang wees om hasr drome en ideale te deel en uit te lewe nie. In kort sy moet 100% haar eie mens wees, net soos ek 100% my eie mens is.
What His Friends Say
Johankie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Walvis Bay, Namibia | |
Gender: |
Male | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Balding | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Namibia | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 53 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
155cm (5' 1.0") - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
It's a distant memory |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Intelligent; Optimistic; Shy |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Jazz; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Mystery; Religious |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Romance |
Interests: |
Cooking; Reading |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Cricket; Fishing; Rugby; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Chinese; Indian; Italian; Seafood; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Sugar-free |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Pets (Like): |
Dog(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Intelligence |
Turn-offs: |
Sarcasm |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using DatingBuzz Namibia: |
Nervous; Hopeful; Excited |
Honesty: |
Extremely |





